• Home
  • About Me
    • Collaborations
    • My Charity
  • Music
  • Events
  • News
  • Booking
  • Gallery
    • Videos
    • Pictures
  • Contact Me

LUISTER: SINGENDE KAAPSTADSE CHIRURG SAL WALLIESE VOLKSLIED BY LAASTE RUGBYWEDSTRYD SING

July 15, 2022

Die Kaapstadse chirurg dr. Wilhelm Lichtenberg sal Saterdag die Walliese volkslied sing, voor die derde en bepalende toets tussen die Springbokke en Wallis op die DHL-stadion in Kaapstad.

Hy staan bekend as die singende chirurg, en is net so vertroud met ‘n mikrofoon as met ‘n skalpel. Lichtenberg, ‘n tenoor sê dit is vir hom ‘n reuse eer om gekies te word om die Rooi Drake se landslied te sing.

Lichtenberg sê sy bloed is groen, maar meen net die geleentheid om ‘n volkslied te kan sing is ‘n reuse eer.

Dokter Liggies, soos hy by die werk bekend staan, het met Anton Meijer gesels.

Luister nou
Back

Recent Post

If you have more than others, build a longer table, not a higher wall – Part 1

...

SA heart surgeon honoured with international award

...

‘Singende chirurg’ wen gesogte prys

...

Singing surgeon’ wins prestigious prize

...
2022 ® ALL RIGHTS RESERVED - Wilhelm Lichtenberg
Powered by Pezula 360 Marketing